Gennadi Vengerov (27 Augustus 1959 – 22 April 2015) was 'n Duitse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Jailbirds (1996), Enemy at the Gates (2001), Moscow Heat (2004), en Dark Planet (2009).
Filmografie Rolprente 1996: Jailbirds 1997: Dumm gelaufen 2001: Enemy at the Gates 2004: Moscow Heat 2006: Goldene Zeiten 2009: Dark Planet 2013: Käshbasshy zholy 2014: Cathedrals of Culture
Televisiereekse 1993: Berlin Break 1993: Ein Bayer auf Rügen 2004: Boets 2005: Slepoy 2 2007: Chas Volkova 2009: Devochki
Televisierolprente 2003: Crazy Race 2010: Za predelami zakona 2011: Kvartal
Eksterne skakels
Kategorie:Duitse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1959 Kategorie:Sterftes in 2015 Kategorie:Duitse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Russiese manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Omroepers