Richard Sammel (gebore 13 Oktober 1960) is 'n Duitse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Casino Royale (2006), Inglourious Basterds (2009), en 3 Days to Kill (2014), en in die televisiereeks The Strain (2014).

Filmografie Rolprente 1992: Il piacere delle carni 2006: Casino Royale 2009: Inglourious Basterds 2011: The Berlin Project 2011: Werner - Eiskalt! 2011: Apartment in Athens 2012: The Third Half 2014: 3 Days to Kill 2018: A Day Like a Week 2018: Delegacioni Piccolina bella Pierrot le fou

Televisiereekse 2010: Interpol 2014: The Strain 2019: The Name of the Rose

Televisierolprente 2008: The Quiet Woman 2013: Der zweite Mann

Video's 2011: Sniper: Reloaded

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1960 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Duitse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Duitse manlike akteurs van die 21ste eeu