Urs Rechn (gebore 18 Januarie 1978) is 'n Duitse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Lauf Junge lauf (2013), The King's Surrender (2014), en Son of Saul (2015), en in die televisiereeks X Company (2015).

Filmografie Rolprente 2001: Ob sie wollen oder nicht 2013: Lauf Junge lauf 2014: The King's Surrender 2015: Son of Saul 2018: Fette Kumpelz

Televisiereekse 2015: X Company 2017: Erlebnis Geschichte 2018: Dogs of Berlin

Televisierolprente 2016: Papa Bär

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1978 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Duitse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Duitse manlike akteurs van die 21ste eeu