Max Nemetz (7 September 1886 – 2 Julie 1971) was 'n Duitse akteur. Hy was bekend vir sy rol in die rolprent Nosferatu (1922).

Filmografie Rolprente 1922: Nosferatu

Televisierolprente 1956: Philemon und Baucis 1961: Hoffnung ist ein Ding mit Federn 1963: Einsame Menschen

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1886 Kategorie:Sterftes in 1971 Kategorie:Duitse manlike akteurs van die 20ste eeu