Johanna Wokalek (gebore 3 Maart 1975) is 'n Duitse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Hierankl (2003), Barefoot (2005), The Baader Meinhof Complex (2008), en Pope Joan (2009).

Filmografie Rolprente 1999: Aimee & Jaguar 2003: Hierankl 2005: Barefoot 2007: Silent Resident 2008: The Baader Meinhof Complex 2008: North Face 2009: Pope Joan 2010: The Coming Days 2012: The Pursuit of Unhappiness 2014: Depeche Mode: Alive in Berlin 2015: In Your Arms 2017: Freedom 2018: WUFF Deutschstunde

Televisiereekse 2013: Wagner vs. Verdi

Televisierolprente 1998: Rose Bernd 2003: Emilia Galotti 2005: Don Carlos, Infant von Spanien 2017: Redemption Road

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1975 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Duitse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Duitse aktrises van die 21ste eeu