Helene Weigel (12 Mei 1900 – 6 Mei 1971) was 'n Duitse aktrise. Sy was bekend vir haar rol in die rolprent Mother Courage and Her Children (1961).
Filmografie Rolprente 1931: A Man's a Man 1961: Mother Courage and Her Children 1966: Ursula oder das unwerte Leben 1970: Aus unserer Zeit
Televisierolprente 1953: Señora Carrar's Rifles 1960: Paul Robeson - Seine Kunst ist seine Waffe 1962: Frau Flinz 1968: Die Gesichte der Simone Machard
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1900 Kategorie:Sterftes in 1971 Kategorie:Oostenrykse Jode Kategorie:Duitse aktrises van die 20ste eeu