Yella Rottländer (gebore 1964) is 'n Duitse aktrise en kostuumontwerper. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Scarlet Letter (1973), Alice in the Cities (1974), en Faraway, So Close! (1993).

Filmografie Rolprente 1973: The Scarlet Letter 1974: Alice in the Cities 1993: Faraway, So Close!

Televisiereekse 1976: Paul und Paulinchen

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1964 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Duitse aktrises van die 20ste eeu