Pelt is 'n munisipaliteit in die Belgiese provinsie Limburg, met 'n bevolking van sowat 33 000 in 2019 en 'n oppervlakte van 84 km².
Hierdie munisipaliteit is op 1 Januarie 2019 opgerig uit die munisipaliteite Neerpelt en Overpelt wat is saamgegaan.
Pelt grens in die noorde aan die Nederlandse provinsie Noord-Brabant.
Deur die munisipaliteit vloei die Dommel-rivier.
Plekke Plekke in die munisipale gebied van Pelt: Bolakker Boseind Grote Heide Haspershoven Heesakker Herent Holheide Neerpelt Lindelhoeven Overpelt-centrum (Sint-Martinus-parochie) Overpelt-Fabriek Sint-Huibrechts-Lille
Eksterne skakels
Die amptelike webwerf van die munisipaliteit