Uta Levka (gebore 26 Mei 1942) is 'n Duitse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Sinister Monk (1965), Carmen, Baby (1967), The Oblong Box (1969), en Scream and Scream Again (1970).

Filmografie Rolprente 1965: The Sinister Monk 1966: Schwarzer Markt der Liebe 1966: The Alley Cats 1967: Carmen, Baby 1967: Seitenstraße der Prostitution 1969: The Oblong Box 1970: Scream and Scream Again

Televisierolprente 1968: Nur ein Cello

Video's 2003: Uta Levka - Ich war immer die Böse 2015: Uta Screams Again!: Interview with Uta Levka

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1942 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Duitse aktrises van die 20ste eeu