Alexandra Kluge (2 April 1937 – 11 Junie 2017) was 'n Duitse aktrise en skryfster. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Yesterday Girl (1966), Part-Time Work of a Domestic Slave (1973), en The Power of Emotion (1983).

Filmografie Rolprente 1966: Yesterday Girl 1973: Part-Time Work of a Domestic Slave 1983: The Power of Emotion

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1937 Kategorie:Sterftes in 2017 Kategorie:Duitse geneeskundiges Kategorie:Duitse aktrises van die 20ste eeu