Stella Harf (12 Augustus 1890 – 3 Januarie 1979) was 'n Duitse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Jägerblut (1922), Professor Nardi (1925), Der Frauenmarder (1925), en Napoleon at St. Helena (1929).

Filmografie Rolprente 1917: Das Geschäft 1917: Rauschgold 1918: Die Fürstin von Beranien 1919: Das Buch Esther 1919: Der verführte Heilige 1920: Der Sprung ins Dunkle 1920: George Bully 1920: Der Schrecken im Hause Ardon 1921: Der Schwur des Peter Hergatz 1922: Jägerblut 1925: Professor Nardi 1925: Der Frauenmarder 1929: Napoleon at St. Helena

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1890 Kategorie:Sterftes in 1979 Kategorie:Duitse aktrises van die 20ste eeu