Emmy Göring (24 Maart 1893 – 8 Junie 1973) was 'n Duitse aktrise en die tweede vrou van Luftwaffe-opperbevelvoerder Hermann Göring. Sy het as gasvrou van Adolf Hitler by baie staatsfunksies gedien en sodoende 'n aanspraak gemaak op die titel "Eerste dame van die Derde Ryk".

Filmografie Rolprente 1932: Goethe lebt...! 1934: The Legend of William Tell 1934: They'll Never Surrender 1935: Oberwachtmeister Schwenke

Televisiereekse 2006: Göring - Eine Karriere

Televisierolprente 2002: Hitler und der Wagner-Clan: Götterdämmerung in Bayreuth

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1893 Kategorie:Sterftes in 1973 Kategorie:Duitse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Nazi's