Paula Kalenberg (gebore 9 November 1986) is 'n Duitse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Cloud (2006), Krabat (2008), en Jew Suss: Rise and Fall (2010).

Filmografie Rolprente 2003: The Puppet Grave Digger 2006: The Cloud 2007: Was am Ende zählt 2008: Krabat 2009: Sleeping Songs 2010: Jew Suss: Rise and Fall 2011: Adams Ende 2013: Systemfehler - Wenn Inge tanzt 2016: Anhedonia

Televisiereekse 1997: Cinema TV

Televisierolprente 2005: Secret of the Red House 2005: Kabale und Liebe 2008: Vom Atmen unter Wasser 2012: Clarissa's Secret 2015: Der weiße Äthiopier 2016: Eine Sommerliebe zu Dritt 2018: Song für Mia

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1986 Kategorie:Duitse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense