Nadia Hilker (gebore 1 Desember 1988) is 'n Duitse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Spring (2014), Allegiant (2016), en Collide (2016), en in die televisiereeks The 100 (2014).

Filmografie Rolprente 2014: Spring 2016: Allegiant 2016: Collide

Televisiereekse 2014: The 100

Televisierolprente 2010: Zimmer mit Tante 2015: Breed

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1988 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Duitse aktrises van die 21ste eeu