Jella Haase (gebore 1992) is 'n Duitse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Lollipop Monster (2011), Suck Me Shakespeer (2013), Suck Me Shakespeer 2 (2015), en Looping (2016).
Filmografie Rolprente 2011: Lollipop Monster 2011: Combat Girls 2013: Suck Me Shakespeer 2015: Suck Me Shakespeer 2 2015: 4 Kings 2015: Die Klasse - Berlin 61 2016: Looping 2016: Nowhere 2017: Knight Rusty 2: Full Metal Racket 2017: Suck Me Shakespeer 3 2019: Alexanderplatz 2019: Die Goldfische Get Lost Kidnapping Stella
Televisiereekse 2010: Alpha 0.7 - Der Feind in dir
Televisierolprente 2009: Mama kommt! 2013: Eine verhängnisvolle Nacht 2013: Die goldene Gans
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1992 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Duitse aktrises van die 21ste eeu