Claudia Ciesla (gebore 12 Februarie 1987) is 'n Duitse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente 10:10 (2008), Karma: Crime. Passion. Reincarnation (2008), Player 786 (2012), en Desi Kattey (2014).

Filmografie Rolprente 2008: 10:10 2008: Karma: Crime. Passion. Reincarnation 2012: Player 786 2012: Yaar Pardesi 2014: Desi Kattey

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Duitse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in die 1980's