Franz Klebusch (22 Januarie 1887 – 25 Mei 1951) was 'n Duitse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Ein Mordsmädel (1927), Grüß' mir die Lore noch einmal (1934), Durch die Wüste (1936), en Jud Süß (1940).

Filmografie Rolprente 1927: Ein Mordsmädel 1929: Das Geständnis der Drei 1934: Grüß' mir die Lore noch einmal 1936: Durch die Wüste 1940: Jud Süß

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1887 Kategorie:Sterftes in 1951 Kategorie:Duitse manlike akteurs van die 20ste eeu