Florian David Fitz (gebore 20 November 1974, München) is 'n Duitse akteur, skrywer, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Vincent Wants to Sea (2010), Jesus Loves Me (2012), Welcome to Germany (2016), en Der geilste Tag (2016).

Filmografie Rolprente 2003: Getting a Life 2010: Vincent Wants to Sea 2011: The Fire 2012: Jesus Loves Me 2013: Da geht noch was 2014: Lügen und andere Wahrheiten 2014: The Road Within 2014: Tour de Force 2014: The Lies of the Victors 2016: Welcome to Germany 2016: Der geilste Tag 2018: Der Vorname 100 Dinge

Televisiereekse 2002: Verdammt verliebt 2005: LiebesLeben 2007: Doktor Martin 2008: Doctor's Diary 2010: Rette die Million!

Televisierolprente 2000: Das Psycho-Girl 2006: Kiss me Kismet 2006: Leon & Lara 2007: Fast ein Volltreffer 2008: Die Liebe ein Traum 2010: Amigo 2010: Bambi Verleihung 2010 2016: The Verdict

Video's 2014: Making of 'Da geht noch was!''' 2014: Da geht noch was: Premierenclip''

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1974 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Duitse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Duitse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Duitse rolprentregisseurs