Alexander Dreymon (gebore Alexander Doetsch; 7 Februarie 1983) is 'n Duitsgebore akteur. Hy is veral bekend vir sy vertolking van die rol van Uhtred van Bebbanburg in die televisiereeks The Last Kingdom (2015–). Ander noemsnwaardige rolle waarvoor hy bekend is, was in die rolprent Resistance (2011) en in die televisiereeks American Horror Story (2013–2014).
Vroeë lewe Dreymon is op 7 Februarie 1983 in Duitsland as Alexander Doetsch gebore en groei op in die Verenigde State, Frankryk, en Switserland.
Filmografie Rolprente 2011: Resistance 2014: Blood Ransom 2016: Guys Reading Poems Heartlock
Televisiereekse 2011: American Horror Story 2015: The Last Kingdom
Eksterne skakels
Kategorie:Duitse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Duitse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1983 Kategorie:Lewende mense