Bruno S. (2 Junie 1932 – 11 Augustus 2010) was 'n Duitse akteur en komponis. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Enigma of Kaspar Hauser (1974), Stroszek (1977), en Avé (2011).
Filmografie Rolprente 1971: Bruno der Schwarze - Es blies ein Jäger wohl in sein Horn 1974: The Enigma of Kaspar Hauser 1977: Stroszek 1978: I Am My Films - A Portrait of Werner Herzog 2003: Bruno S. - Die Fremde ist der Tod 2009: Phantomanie 2011: Avé
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1932 Kategorie:Sterftes in 2010 Kategorie:Duitse manlike akteurs van die 20ste eeu