Detlef Bothe (gebore 24 Julie 1965) is 'n Duitse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Feiertag (2002), Extreme Ops (2002), Spectre (2015), en Anthropoid (2016).
Filmografie Rolprente 1992: Der Knappe des Kreuzes 1996: After Hours 1999: Sara Amerika 1999: Schmetterlinge der Nacht 2001: Himmlische Helden 2002: Feiertag 2002: Extreme Ops 2002: Vienna 2003: Gone 2004: Vinzent 2004: Meine Frau, meine Freunde und ich 2007: Neben der Spur 2009: Mine 2014: Into the Suite 2015: Spectre 2016: Anthropoid Harro #KillThemAll Der Sportpenner
Televisiereekse 1997: Einsatz Hamburg Süd 2013: Hammer & Sichl 2016: Protokolle des Bösen
Televisierolprente 1998: Der Mann für alle Fälle: Die Hure Babylon 1999: Der Mann für alle Fälle: Ein ganz gewöhnlicher Totschlag 1999: Doggy Dog - Eine total verrückte Hundeentführung 2007: Gwendolyn
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1965 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Duitse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Duitse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Duitse rolprentregisseurs