Waraphat Phatsathit (gebore 8 Februarie 1995) is 'n Thaise akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Oh My Ghosts! (2009), Jolly Rangers (2010), Folk Songs Forever (2011), en Hor taew tak 4 (2012).
Filmografie Rolprente 2009: Oh My Ghosts! 2009: Sassy Player 2010: Jolly Rangers 2011: Folk Songs Forever 2012: Hor taew tak 4
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1995 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Thaise manlike akteurs van die 21ste eeu