Brasschaat is 'n dorp en munisipaliteit in die Belgiese provinsie Antwerpen, met 'n bevolking van sowat 38 000 in 2019 en 'n oppervlakte van 38 km².

Hierdie munisipaliteit lê aan die voetheuwels van die Kempen en grens in die suidweste aan die stad Antwerpen.

In die munisipaliteit is baie natuurlike skoonheid.

Sedert 1 Januarie 2013 is Jan Jambon (N-VA) burgemeester van Brasschaat.Jan Jambon is tewens eerste minister van Vlaandere.

Wyke Brasschaat bestaan uit die volgende sewe wyke: Bethanië Centrum Driehoek Kaart Maria-ter-Heide (Polygoon) Sint-Mariaburg (Mariaburg) Gedeeltelik in die stad Antwerpen. Vriesdonk

Beelde

Verwysings

Eksterne skakels

Die amptelike webwerf van die munisipaliteit

Kategorie:Munisipaliteite in Antwerpen (provinsie) Kategorie:Nedersettings in Antwerpen (provinsie)