Edmund Willard (19 Desember 1884 – 6 Oktober 1956) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Iron Duke (1934), Dark Journey (1937), en Cardboard Cavalier (1949), en in die televisiereeks Happy and Glorious (1952).
Filmografie Rolprente 1916: The Green Orchard 1928: A Window in Piccadilly 1931: The Love Storm 1932: The Crooked Lady 1933: The Fear Ship 1934: The Iron Duke 1934: They'll Never Surrender 1935: Phantom Ship 1936: Royal Eagle 1937: Dark Journey 1938: Make It Three 1949: Cardboard Cavalier
Televisiereekse 1952: Happy and Glorious
Televisierolprente 1938: On the Spot 1939: The Insect Play 1939: Sun Up 1939: A Marriage Has Been Arranged 1955: Othello
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1884 Kategorie:Sterftes in 1956 Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu