Jeremy Maggs (gebore 1 Februarie 1961) is 'n Suid-Afrikaanse joernalis, radio-omroeper en televisie-aanbieder wat bekend is as die aanbieder van die Suid-Afrikaanse weergawe van die televisieskouspel Who wants to be a millionaire? (Engels; Wie wil 'n miljoenêr wees?). Hy is tans werksaam as redakteur by die televisiekanaal eNCA.
Verwysings
Kategorie:Suid-Afrikaanse joernaliste Kategorie:Geboortes in 1961 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Suid-Afrikaanse radioaanbieders Kategorie:Suid-Afrikaanse televisieaanbieders