duimnael|Die BBC se simfonieorkes.

Die BBC-simfonieorkes is 'n Britse klassieke simfonie-orkes in Londen.

Die simfonieorkes is in 1930 gestig en was die eerste permanentbesoldigde orkes in Londen, en is die enigste van die stad se vyf belangrikste simfonie-orkeste wat nie selfregerend was nie. Die orkes is die belangrikste uitsaaiorkes van die British Broadcasting Corporation (BBC).

Kategorie:Simfonieorkeste