Zozibini Tunzi (gebore 18 September 1993 te Tsolo, Oos-Kaap) is 'n Suid-Afrikaanse skoonheidskoningin wat in 2019 as Mej Suid-Afrika aangewys is. Sy het Suid-Afrika hierna in die Mejuffrou Heelal 2019-kompetisie in Amerika verteenwoordig, wat sy toe op die aand van 8 Desember 2019 gewen het.
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1993 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Mejuffroue Heelal Kategorie:Mejuffroue Suid-Afrika Kategorie:Suid-Afrikaanse modelle Kategorie:Xhosas