Albert Shepherd (29 Augustus 1936 – 10 Julie 2019) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent The Anniversary (1968) en in die televisiereekse Department S (1969) en The Growing Pains of PC Penrose (1975).

Filmografie Rolprente 1968: The Anniversary

Televisiereekse 1969: Department S 1975: The Growing Pains of PC Penrose

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1936 Kategorie:Sterftes in 2019 Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu