Edwin Richfield (11 September 1921 – 2 Augustus 1990) was 'n Engelse akteur en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent Five Million Years to Earth (1967) en in die televisiereekse Interpol Calling (1959), The Odd Man (1960), en Harriet's Back in Town (1972).

Filmografie Rolprente 1950: Ha'penny Breeze 1954: Devil's Harbor 1958: The Adventures of Hal 5 1963: Calculated Risk 1967: Five Million Years to Earth

Televisiereekse 1956: The Buccaneers 1959: Interpol Calling 1960: The Odd Man 1964: R3 1965: 199 Park Lane 1968: The Man in the Iron Mask 1969: Two in Clover 1972: Harriet's Back in Town

Televisierolprente 1954: Earthquake in Macedonia

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1921 Kategorie:Sterftes in 1990 Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu