Nick Reding (gebore 31 Augustus 1962) is 'n Engelse akteur, regisseur, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Constant Gardener (2005), Blood Diamond (2006), The Dreams of Elibidi (2010), en It's Us (2013).

Filmografie Rolprente 1997: Police 2020 1998: Croupier 2005: The Constant Gardener 2006: Blood Diamond 2010: The Dreams of Elibidi 2013: It's Us 2015: Three People 2015: Watatu 2016: Who Am I?

Televisiereekse 1985: Oscar 1993: Frank Stubbs Promotes

Televisierolprente 1990: The Final Frame 2000: Where There's Smoke 2001: In Love and War

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1962 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu