Stephen McGann (gebore 2 Februarie 1963) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Business as Usual (1988) en in die televisiereekse Grushko (1994) en Call the Midwife (2012).

Filmografie Rolprente 1988: Business as Usual

Televisiereekse 1986: Help! 1989: Streetwise 1994: Grushko 1995: The Richard Whiteley Show 2012: Call the Midwife

Televisierolprente 1994: Where the Buffalo Roam 2017: Call the Midwife: The Casebook

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1963 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu