Richard Leaf (gebore 1 Januarie 1967) is 'n Engelse akteur, regisseur, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Fifth Element (1997), Enigma (2001), Penelope (2006), en Hannibal Rising (2007).
Filmografie Rolprente 1997: The Fifth Element 2001: Enigma 2006: Penelope 2007: Hannibal Rising
Televisierolprente 2005: Under the Greenwood Tree
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1967 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu