Peter Howell (25 Oktober 1919 – 20 April 2015) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Scum (1979) en The Libertine (2004), en in die televisiereeks The Guardians (1971).

Filmografie Rolprente 1979: Scum 1984: John Wycliffe: The Morning Star 2004: The Libertine

Televisiereekse 1957: Emergency-Ward 10 1967: Who Is Sylvia? 1971: The Guardians 1973: Heil Caesar! 1975: Edward the King 1986: A Sort of Innocence

Televisierolprente 1952: The Two Gentlemen of Verona

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1919 Kategorie:Sterftes in 2015 Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu