Gary Holton (22 September 1952 – 25 Oktober 1985) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent Breaking Glass (1980) en in die televisiereekse Minder (1979), Shoestring (1979), en Auf Wiedersehen, Pet (1983).

Filmografie Rolprente 1980: Breaking Glass

Televisiereekse 1979: Minder 1979: Shoestring 1983: Auf Wiedersehen, Pet

Televisierolprente 1980: Bloody Kids

Video's 2013: Back with the Boys Again - Auf Wiedersehen Pet 30th Anniversary Reunion

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1952 Kategorie:Sterftes in 1985 Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu