Paula Trueman (25 April 1897 – 23 Maart 1994) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Paint Your Wagon (1969), The Outlaw Josey Wales (1976), Zelig (1983), en Dirty Dancing (1987).
Filmografie Rolprente 1969: Paint Your Wagon 1976: The Outlaw Josey Wales 1983: Zelig 1987: Dirty Dancing 1990: The Sun and the Moon
Televisiereekse 1979: Billy
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1897 Kategorie:Sterftes in 1994 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu