Mills Watson (gebore 10 Julie 1940) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Papillon (1973), Up in Smoke (1978), en Cujo (1983), en in die televisiereeks The Six Million Dollar Man (1974).

Filmografie Rolprente 1973: Papillon 1978: Up in Smoke 1983: Cujo 1985: Heated Vengeance

Televisiereekse 1974: The Six Million Dollar Man 1974: Amy Prentiss 1979: The Misadventures of Sheriff Lobo

Televisierolprente 1973: Mystery in Dracula's Castle 1991: Blood River

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1940 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu