Dale Ishimoto (3 April 1923 – 4 Maart 2004) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente King Rat (1965), Enter the Ninja (1981), en Beverly Hills Ninja (1997), en in die televisiereeks Kung Fu (1972).

Filmografie Rolprente 1965: King Rat 1981: Enter the Ninja 1997: Beverly Hills Ninja

Televisiereekse 1972: Kung Fu

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1923 Kategorie:Sterftes in 2004 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu