Die Fetakgomo Tubatse Plaaslike Munisipaliteit is een van die plaaslike munisipaliteite in die Sekhukhune-distriksmunisipaliteit in Limpopo, Suid-Afrika.

Dit het totstand gekom na afloop van die plaaslike verkiesing in Augustus 2016, toe die voormalige Fetakgomo Plaaslike Munisipaliteit en die Groter Tubatse Plaaslike Munisipaliteit saamgesmelt het.

Verwysings

Kategorie:Plaaslike Munisipaliteite in Limpopo