Robert Gleckler (11 Januarie 1887 – 25 Februarie 1939) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Defenders of the Law (1931), Dante's Inferno (1935), The Glass Key (1935), en I'd Give My Life (1936).

Filmografie Rolprente 1930: The Sea God 1931: Defenders of the Law 1934: Now I'll Tell 1934: The Personality Kid 1935: Dante's Inferno 1935: The Glass Key 1936: I'd Give My Life

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1887 Kategorie:Sterftes in 1939 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu