Jay Garner (17 Januarie 1929 – 21 Januarie 2011) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Silent Night, Bloody Night (1972), Pennies from Heaven (1981), en Hanky Panky (1982), en in die televisiereeks Buck Rogers in the 25th Century (1979).
Filmografie Rolprente 1972: Silent Night, Bloody Night 1981: Pennies from Heaven 1982: Hanky Panky 1993: The Nick of Time
Televisiereekse 1979: Buck Rogers in the 25th Century
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1929 Kategorie:Sterftes in 2011 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu