Michael Cole (3 Julie 1945 - 10 Desember 2024) was 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Mr. Brooks (2007) en in die televisiereekse Mod Squad (1968) en Police Story (1973).
Filmografie Rolprente 1961: Forbid Them Not 1966: The Bubble 1984: Nickel Mountain 2007: Mr. Brooks Caliban
Televisiereekse 1968: Mod Squad 1973: Police Story
Televisierolprente 1971: The Last Child 1973: Beg, Borrow, or Steal 1979: The Return of Mod Squad 2002: The Best of Bert Newton 2002: Inside TV Land: Cops on Camera
Video's 2005: Otto
Eksterne skakels
Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Sterftes in 2024 Kategorie:Geboortes in 1940