Rudolf Bernhard (26 Maart 1901 – 21 Oktober 1962) was 'n Switserse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Gilberte de Courgenay (1941), Menschen, die vorüberziehen (1943), Es liegt was in der Luft (1950), en Die Fischerin vom Bodensee (1956).
Filmografie Rolprente 1941: Gilberte de Courgenay 1941: Bieder der Flieger 1941: Der letzte Postillon vom St. Gotthard 1943: Menschen, die vorüberziehen 1950: Es liegt was in der Luft 1953: Die Venus vom Tivoli 1956: Die Fischerin vom Bodensee 1956: S'Waisechind vo Engelberg
Televisierolprente 1957: Zug für Zug
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1901 Kategorie:Sterftes in 1962 Kategorie:Switserse manlike akteurs van die 20ste eeu