Joel Basman (gebore 23 Januarie 1990) is 'n Switserse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Picco (2010), Hanna (2011), We Are Young. We Are Strong. (2014), en Land of Mine (2015).
Filmografie Rolprente 2006: Cannabis 2008: Life for Sale 2008: House of Cards 2010: Picco 2011: Hanna 2013: Puppylove 2013: Keep Rollin''' 2014: We Are Young. We Are Strong. 2014: Dawn 2015: Land of Mine 2015: As We Were Dreaming 2016: Late Shift 2016: Paula 2017: Once Upon a Time... Indianerland 2018: Wolkenbruchs wunderliche Reise in die Arme einer Schickse Adventures of a Mathematician Televisierolprente 2008: Jimmie 2008: Mein Schüler, seine Mutter & ich 2014: Ziellos''
Eksterne skakels
Kategorie:Switserse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1990 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Switserse Jode