Die term kubus kan na die een van die volgende onderwerpe verwys:

Kubus, 'n veelvlakkige vorm, waarvan al die vlakke vierkante is. Kubus (ekonomie), 'n berugte piramideskema in die sewentigjare. Kubus (vervoermiddel) was 'n Poolse, Tweede Wêreldoorlogse, gepantserde motor en 'n gepantserde personeelvervoermiddel. Kubus (volk), 'n stam wat in sentraal-Sumatra, Indonesië woon.