Antony Hamilton (4 Mei 1952 – 29 Maart 1995) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Nocturna (1979) en Jumpin' Jack Flash (1986), en in die televisiereekse Cover Up (1984) en Mission: Impossible (1988).

Filmografie Rolprente 1979: Nocturna 1986: Jumpin' Jack Flash 1992: Fatal Instinct

Televisiereekse 1984: Cover Up 1988: Mission: Impossible 1991: P.S.I. Luv U

Televisierolprente 1985: Mirrors

Video's 1988: Howling IV: The Original Nightmare

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1952 Kategorie:Sterftes in 1995 Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Australiese manlike akteurs van die 20ste eeu