Roman kan na die volgende onderwerpe verwys: Roman, 'n letterkundige genre Roman (Roemenië), 'n stad in Roemenië Roman (voornaam), 'n voornaam vir meestal seuns Roman (lettertipe), Times New Roman, 'n lettertipe in teksverwerking. "Roman" is die Engelse naam vir 'n Romein. Roman (bier), 'n Belgiese bier Roman (vis), 'n seevissoort (rooiroman)
Let op: Die baardskeerder-spinnekop (wat nie 'n spinnekop is nie) staan ook as 'n "roman" bekend.