Hilton Edwards (2 Februarie 1903 – 18 November 1982) was 'n Engelse akteur, regisseur, en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Othello (1951), David and Goliath (1960), en Half a Sixpence (1967).
Filmografie Rolprente 1948: Call of the Blood 1951: Othello 1958: The Desperate Men 1960: David and Goliath 1967: Half a Sixpence 1978: Filming 'Othello'''
Televisiereekse 1956: David Copperfield Televisierolprente My Most Unforgettable Character as Told by... Carroll O'Connor''
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1903 Kategorie:Sterftes in 1982 Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Ierse manlike akteurs van die 20ste eeu