Paul Danquah (25 Mei 1925 – 13 Augustus 2015) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente A Taste of Honey (1961) en Maroc 7 (1967), en in die televisiereekse The Avengers (1961) en Secret Agent (1964).

Filmografie Rolprente 1961: A Taste of Honey 1967: Maroc 7

Televisiereekse 1961: The Avengers 1964: Secret Agent

Televisierolprente 1964: In einem Garten in Aviamo 2006: Bacon's Arena

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1925 Kategorie:Sterftes in 2015 Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu