Jonathan Cake (gebore 31 Augustus 1967) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente First Knight (1995), Brideshead Revisited (2008), en Krews (2010), en in die televisiereeks Chuck (2007).
Filmografie Rolprente 1995: First Knight 2002: The One and Only 2008: Brideshead Revisited 2010: Krews 2018: Little Faith
Televisiereekse 1998: Mosley 1998: The Jump 2002: The American Embassy 2007: Chuck 2013: Doll & Em 2016: Camping
Televisierolprente 1996: Nightlife 1996: The Girl 1996: Wings the Legacy 1997: Cows 1998: Diamond Girl 1999: The Bench 2002: The Swap 2003: Out of the Ashes 2004: Fallen 2005: The Government Inspector 2007: The Mastersons of Manhattan 2009: Captain Cook's Extraordinary Atlas
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1967 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu