John Axon (10 September 1960 – 25 Oktober 2008) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die televisiereekse The Afternoon Play (2003) en Life on Mars (2006).

Filmografie Televisiereekse 1996: Expert Witness 2003: The Afternoon Play 2006: Life on Mars

Televisierolprente 2002: The King and Us

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1960 Kategorie:Sterftes in 2008 Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu